"Baie dankie, ek kon voorheen net 'n tafeldoek maak en nou het ek 'n pragtige rokkie asook 'n patroon om nog rokkies te maak" - Iris Marais
"Baie dankie vir al jou hulp en geduld. Ek het vreeslik baie geleer en dit was 'n wonderlike ervaring. Jy is 'n uitstekende leermeester en mens. Baie dankie!" - Ramona Hefer
"Elizabeth jy is 'n baie goeie, fun, hilarious en interessantemens. Dit was VETPRET om saam jou te steek- steek vir steek. Dankie vir alles en al die laggies! Sien jou weer!" - Delia
"Thank you for the amazing job! Already feeling confident about my performance. Will definitely be back." - Jash
"Baie dankie vir my mooiste rok, jy is die heel beste. Baie dankie." - Chamoney
"It was such a find to have met Elizabeth and an absolutely wonderful experience especially having givin Elizabeth the challenge working with silk." - Premie Naidoo
"Baie baie dankie vir 'n baie baie mooi rokkie (Ek lovvvve dit). Jy is baie baie goed. Baie dankie." - Romay Desmore
"WOW! Woorde kan nie beskryf hoe happy ek is met my rok en die overall diens wat ek ontvang het nie. Perfek! Vriendelik en toeganklik, akkomoderend en professioneel. Baie dankie." - Sarina